Aanpasbaarheid
Vir enige klimaatstreek. In droër dele vaar die Suffolk uitstekend waar die vrugbare ramme in warm somer toestande uitmuntend werk. Met sy harde swart pote floreer die Suffolk in nat toestande en is hy feitlik immuun teen vrotpootjie.
Early maturing
Under favorable conditions Suffolk lambs matures for the market as early as 9 - 12 weeks or can be carried on to greater masses.
Vrugbaarheid
Werklustige Suffolk ramme maak groter ram/ooi-verhouding moontlik. Met minder ramme in diens, is bestuur soveel makliker. Suffolk ramme is bekend vir hul lang lewensduur, wat vervanging van ramme tot 'n minimum beperk. Suffolk ooie is geslagsryp op 6- 8 maande, of wanneer die liggaam massa 55kg hoër is.
Premium quality carcase
The Suffolk breed has a great record worldwide in comparison trails and carcass competitions. The meat is superbly flavoured and fine grained containing the highest proportion of lean meat to fat.
Ideal vir kruisteel
Suffolk waarborg die produksie van die ideale lam vir vandag se mark. Suffolk ramme is ideaal vir kruising met onder andere wolskape. Alle Kruislammers is maklik uitkenbaar met swart kop en kloutjies.
Suffolk wool
When mated with Merino or first cross ewes, Suffolk cross wool is comparable to the best cross-bred wools. It is renowned for durability and is ideal for home spinners and contain no Kemp.
Maklike geboortes
Met smal koppe en gladde skouers word lammers makliker gebore en is hulle sterker. Dit verminder probleme en toesig.